Tag: Afrikaans content
-
AANBIDDING
a) Lees Joh 4:19-24; Joh 4:19 Die vrou sê vir Hom: Here, ek sien dat U ‘n profeet is. Joh 4:20 Ons vaders het op hierdie berg aanbid, en julle sê dat die plek waar ons behoort te aanbid, in Jerusalem is. Joh 4:21 Jesus sê vir haar: Vrou, glo My, daar kom ‘n…
-
OPGEBOU IN CHRISTUS
a) Lees Efe 2:19‑22 b) Die Geskiedenis van Aanbidding is ‘n geskiedenis van BOUERY. i) Noag het ‘n ARK gebou. ii) Moses ‘n tabernakel. iii) Salomo het ‘n tempel gebou. iv) God se Seun het belowe om ‘n geestelike tempel–sy KERK– te bou. c) Sommige dinge nodig voordat gebou opgerig kan word: i) Ons moet…
-
DIE GELOOF VAN SADRAG, MESAG EN ABEDNEGO
a) Lees Dan 3:1-30 b) Die Bybelverhale aan moedersknie geleer, raak nooit oud nie. i) Hulle het ons verbaas en bemoedig toe ons kinders was. ii) Hulle raak aan ons hart noudat ons grootmense is. c) Vandag gesels oor Sadrag, Mesag en Abednego en die Vuuroond. i) Hierdie was 3 doodgewone jong mense. MAAR IN…
-
GOD SE VRAE AAN ADAM EN EVA.
a) Lees Gen 3:1-13 b) Almal wat al bietjie oor die lewe gedink het stem saam Adam en Eva fassinerende verhaal. i) Wetenskaplikes vir jare die inligting in Genesis ontken: (1) Dat God die wereld geskape het deur Sy WOORD (2) Dat elke saad voortbring in sy eie soort (3) Dat God die mens geskape…
-
CHRISTUS HET GELEER: WEINIG SOU HOM VOLG
A. Lees Mat 7:13-14: Gaan in deur die nou poort, want breed is die poort en wyd is die pad wat na die verderf lei, en daar is baie wat daardeur ingaan. Want die poort is nou en die pad is smal wat na die lewe lei, en daar is min wat dit vind. B. JESUS…
-
JESUS IS DIE CHRISTUS (met oudio)
A. Lees Han. 2:22-36 B. REKORD VAN DIE EERSTE EVANGELIE PREEK: 1. Petrus praat met sommige spotters, sommige skeptici, vrae-stellers en oortuig baie van hulle dat JC Messias is. 2. Ons glo reeds dat Jesus die Christus is. 3. Heb 3:6; “… ons is sy huis as ons net die vrymoedigheid en die roem van…
-
DIE BYBEL IS VOLDOENE (MET oudio)
Nog baie ander tekens het Jesus voor sy dissipels gedoen wat in hierdie boek nie beskrywe is nie; maar hierdie is beskrywe, dat julle kan glo dat Jesus die Christus is, die Seun van God; en dat julle deur te glo die lewe kan hê in sy Naam. I Joh 20:30-31 JOHANNES; NIE ALLES OMTRENT…
-
EEN DOOP
“Ek vermaan julle dan, … om die eenheid van die Gees te bewaar deur die band van vrede. Dit is een liggaam en een Gees, soos julle ook geroep is in een hoop van julle roeping; een Here, een geloof, een doop, een God en Vader van almal, wat oor almal en deur almal en…
-
EEN GELOOF
“Ek vermaan julle dan … om die eenheid van die Gees te bewaar deur die band van vrede. Dit is een liggaam en een Gees, soos julle ook geroep is in een hoop van julle roeping; een Here, een geloof, een doop, een God en Vader van almal, wat oor almal en deur almal en…
-
EEN HERE
“Ek vermaan julle dan … om die eenheid van die Gees te bewaar deur die band van vrede. Dit is een liggaam en een Gees, soos julle ook geroep is in een hoop van julle roeping; een Here, een geloof, een doop, een God en Vader van almal, wat oor almal en deur almal en…