Category: Afrikaans Lessons with Audios
-
DIE BYBEL IS VOLDOENE (MET oudio)
Nog baie ander tekens het Jesus voor sy dissipels gedoen wat in hierdie boek nie beskrywe is nie; maar hierdie is beskrywe, dat julle kan glo dat Jesus die Christus is, die Seun van God; en dat julle deur te glo die lewe kan hê in sy Naam. I Joh 20:30-31 JOHANNES; NIE ALLES OMTRENT…
-
EEN DOOP
“Ek vermaan julle dan, … om die eenheid van die Gees te bewaar deur die band van vrede. Dit is een liggaam en een Gees, soos julle ook geroep is in een hoop van julle roeping; een Here, een geloof, een doop, een God en Vader van almal, wat oor almal en deur almal en…