Category: Afrikaans Lessons with Audios
-
ALMAL IS UITGENOOI NA ‘N BANKET
A. Lees Mat 22:1-14 B. Aan die einde van 2WO het die Russiese regering ‘n groot banket gereël om die besoekende Eerste Minister van Engeland, Winston Churchill welkom te heet. Die Russe het na die banket gekom met hul formele militêre uniforms, met al hul wapens en medaljes. Churchill het gekleed gegaan in sy khaki-oorpak…
-
DIE RYK JONG MAN
DRIE MAAL REG — EEN MAAL VERKEERD a) Wie van julle het al 75% in ‘n toets/eksamen gekry? i) Wie van julle het daardie vak gedruip? ii) Wie sou BAIE teleurgesteld wees indien gedruip!? iii) In Bybel geval waar iemand 75% REG WAS … iv) EN HY HET DIE VAK GEDRUIP!! v) BELANGRIKSTE ANTWOORD VERKEERD…
-
CHRISTUS – DIE ALGENOEGSAME
Joh 14:1-6. B. Die mens mees intelligente skepsel … (vra ENIGE mens!!) 1. Gaan kuier al vir die man op die maan. 2. Ondersoek dieptes van die see. 3. Manipuleer gene – alreeds diere ge-“clone”. 4. Genesing gevind vir meeste siektes. 5. Bou “intelligente” masjiene … C. Die mens dus baie trots, self-versekerd. 1. God…
-
GOD SE EWIGE KONINKRYK
Lees Kol 1:9-14 Baie vrae deesdae oor die ‘WEGRAPING’ op die Internet. Woord ‘wegraping’ nie in die Afrikaanse Bybel nie. Woord ‘rapture’ nie in ouer Engelse vertalings nie. Die nuwer vertalings het ‘rapture’ slegs in Ou Testament. ‘Rapture’ beteken nie ‘wegraap’, ‘wegruk’ nie. Dis sinoniem vir ‘groot vreugde’ Saam met ‘wegraping’-vrae ook vrae oor ‘1000-jarige…
-
AANBIDDING
a) Lees Joh 4:19-24; Joh 4:19 Die vrou sê vir Hom: Here, ek sien dat U ‘n profeet is. Joh 4:20 Ons vaders het op hierdie berg aanbid, en julle sê dat die plek waar ons behoort te aanbid, in Jerusalem is. Joh 4:21 Jesus sê vir haar: Vrou, glo My, daar kom ‘n…
-
OPGEBOU IN CHRISTUS
a) Lees Efe 2:19‑22 b) Die Geskiedenis van Aanbidding is ‘n geskiedenis van BOUERY. i) Noag het ‘n ARK gebou. ii) Moses ‘n tabernakel. iii) Salomo het ‘n tempel gebou. iv) God se Seun het belowe om ‘n geestelike tempel–sy KERK– te bou. c) Sommige dinge nodig voordat gebou opgerig kan word: i) Ons moet…
-
DIE GELOOF VAN SADRAG, MESAG EN ABEDNEGO
a) Lees Dan 3:1-30 b) Die Bybelverhale aan moedersknie geleer, raak nooit oud nie. i) Hulle het ons verbaas en bemoedig toe ons kinders was. ii) Hulle raak aan ons hart noudat ons grootmense is. c) Vandag gesels oor Sadrag, Mesag en Abednego en die Vuuroond. i) Hierdie was 3 doodgewone jong mense. MAAR IN…
-
GOD SE VRAE AAN ADAM EN EVA.
a) Lees Gen 3:1-13 b) Almal wat al bietjie oor die lewe gedink het stem saam Adam en Eva fassinerende verhaal. i) Wetenskaplikes vir jare die inligting in Genesis ontken: (1) Dat God die wereld geskape het deur Sy WOORD (2) Dat elke saad voortbring in sy eie soort (3) Dat God die mens geskape…
-
CHRISTUS HET GELEER: WEINIG SOU HOM VOLG
A. Lees Mat 7:13-14: Gaan in deur die nou poort, want breed is die poort en wyd is die pad wat na die verderf lei, en daar is baie wat daardeur ingaan. Want die poort is nou en die pad is smal wat na die lewe lei, en daar is min wat dit vind. B. JESUS…
-
JESUS IS DIE CHRISTUS (met oudio)
A. Lees Han. 2:22-36 B. REKORD VAN DIE EERSTE EVANGELIE PREEK: 1. Petrus praat met sommige spotters, sommige skeptici, vrae-stellers en oortuig baie van hulle dat JC Messias is. 2. Ons glo reeds dat Jesus die Christus is. 3. Heb 3:6; “… ons is sy huis as ons net die vrymoedigheid en die roem van…