a) Lees Gen 3:1-13
b) Almal wat al bietjie oor die lewe gedink het stem saam Adam en Eva fassinerende verhaal.
i) Wetenskaplikes vir jare die inligting in Genesis ontken:
(1) Dat God die wereld geskape het deur Sy WOORD
(2) Dat elke saad voortbring in sy eie soort
(3) Dat God die mens geskape het.
ii) Maar GENESIS meer as net goeie storie.
(1) Meer as net interessante onderwerp vir gesprek.
(2) OT geskryf sodat ons daaruit kan leer,
- Rom 15:4; Want alles wat tevore geskrywe is, is tot ons lering tevore geskrywe, sodat ons deur lydsaamheid en bemoediging van die Skrifte hoop kan hê.
(3) Geskryf as voorbeelde, waarskuwing
1) 1 Kor 10:11; Maar al hierdie dinge het hulle oorgekom as voorbeelde en is opgeskrywe as ‘n waarskuwing aan ons op wie die eindes van die eeue gekom het.
c) OT bevat basis van die dinge wat ons glo en in die toekoms gaan wedervaar.
i) Daarom baie redes om goeie kennis op te doen ADAM EN EVA
ii) Ons almal se ouers–kan van hulle leer.
iii) Hulle het toegelaat sonde die wereld inkom–ons kan leer om VERSIGTIG TE WEES VIR SONDE!
iv) Deur hul sonde die mensdom kontak met God verloor asook ‘n tuiste wat God spesiaal geskep het– DIE TUIN VAN EDEN
v) Deur hul sonde GOD PLAN VAN SALIGMAKING BEWERK–ONS KAN LEER OM DANKBAAR TE WEES.
d) Vanoggend slegs klein gedeelte van verhaal behandel:
i) Kyk wat ons kan leer.
ii) Sien teen watter dinge ons gewaarsku word.
iii) GAAN KYK NA GOD SE VRAE AAN ADAM EN EVA
iv) GAAN KYK NA GOD SE WYSHEID IN DIE VRAE
v) GAAN KYK WAT DIT VIR ONS VANDAG BETEKEN.
- GOD SE EERSTE VRAAG: WAAR IS JY?
- DRIE ASPEKTE WAT GOD IN STAAT STEL OM ALLES TE WEET WAT ONS DOEN.
- Almagtig, Luk 1:37; 18:27, Open 19:6
- Alwetend, 1 Tim 1:17.
- Alomteenwoordig, Ps 137:7-10
- Weet ALLES wat ons doen; waar ons bevind; WAT ONS DINK.
- ALLES WAT IN ADAM/EVA SE GEDAGTE/AANGAAN GOD REEDS GEWEET.
e) God vra dus nie vraag om inligting te bekom! HY WEET!
i) Vraag kom op: HOEKOM STRAF GOD NIE DADELIK VIR ADAM/EVA NIE!?
ii) BESEF OOK: Vraag BAIE belangrik, anders nie neergeskryf wees nie.
iii) VRAAG; WAAR IS JY?
(1) Sou Adam laat besef: Ek KRUIP WEG.
(2) EK IS NIE WAAR EK BEHOORT TE WEES NIE!
(3) ADAM WAS NIE MEER IN HARMONIE MET GOD NIE!
f) WAT SOU ONS ANTW WEES AS GOD ONS VRA: WAAR IS JY?
i) Waar is jy in jou verhouding met God?
ii) Besig om na Satan te luister?
iii) Besig om weg te kruip? Besef NAAKTHEID, LEEGHEID?
iv) ADAM GEWEET WAAR HY BEHOORT TE WEES.
v) BESEF NIE OP REGTE PLEK NIE!
vi) WAT VAN ONS?
(1) Elkeen vir homself verslag doen aan God; Rom 14:12
(2) Beter nou voorbereidings tref as eendag nie antw hê nie.
(3) 1 Joh 5:13; Geskryf sodat ons kan weet/ewige lewe het…
(4) ADAM GEWEET WAAR HY BEHOORT TE WEES.
(5) ONS KAN WEET WAAR ONS BEHOORT TE WEES:
(6) WAAR?
(7) IN CHRISTUS.
(a) 2 KOR 5:17; as iemand in Christus is, is hy ‘n nuwe skepsel
(b) ROM 8:1; geen veroordeling vir die wat in Christus Jesus is nie
(c) BUITE CHRISTUS; VERKEERDE ANTW WANNEER GOD ROEP!
2) GOD SE TWEEDE VRAAG: WIE HET JOU TE KENNE GEGEE DAT JY NAAK IS? (11)
a) Weereens ‘n antwoord wat God geken het.
i) God het ‘n ewige doel gehad met die mens (EF 3:10-12).
ii) God het dus geweet Adam gaan sondig.
b) HIERDIE VRAAG WEEREENS GEVRA OM ADAM TE LAAT DINK.
i) Adam en Eva geen kennis van goed en kwaad–ONSKULDIG.
ii) Gen 2:25; Geen bewustheid gehad van naaktheid.
iii) IETS SKIELIK DRASTIES VERANDER!
(1) Onskuld vir ewig verloor!
(2) SATAN IETS GENEEM WAT NOOIT WEER KAN TERUGKRY NIE!
iv) HIERDIE VRAAG ADAM DAARAAN HERINNER!
v) LAAT BESEF WIE/WAT SATAN WERKLIK IS!
c) Ook laat besef: EK MOET NOU VERSLAG DOEN AAN GOD!
i) Toe ek nog onskuldig was, het God nie verslag gevra nie.
(1) GOD VERWAG NIE ANTWOORDE VAN ONSKULDIGES NIE.
(2) HY KEN HUL ONSKULD!
ii) GOD VERWAG VERSLAG VAN HULLE WAT ONSKULD VERLOOR HET.
d) GOD WOU EERSTENS WEET: WIE HET JOU TE KENNE GEGEE?
i) WAAR HET JY DIT GEHOOR? WIE HET JOU VERTEL?
ii) BAIE KEER HET MENSE VERWRONGE IDEES VAN BYBEL!
(1) OUPA BLUMENTHAL: Elkeen sal op eie geloof salig word.
(2) WAAR HOOR JY DIT OUPA? BY GOD …. OF BY DIE MENS?
(3) EF 26:26. — BY DIE MENS!
iii) WAAR HOOR JY MENS WORD GERED DEUR GELOOF ALLEEN?
(1) Jak 2:24; BY GOD …. OF BY DIE MENS?
iv) WAAR HOOR JY DIE DOOP IS NIE NODIG VIR SALIGHEID NIE?
(1) Mar 16:16; BY GOD … OF BY DIE MENS?
v) WAAR HOOR JY EEN KERK IS NET SO GOED SOOS ‘N ANDER?
(1) MAT 16:18; BY GOD … OF BY DIE MENS?
vi) GOD SE VRAAG HET ADAM LAAT BESEF WIE SE GESAG HY GEVOLG HET!
(1) Solank God’s gesag volg, nie geweet hy is KAAL-NAKEND nie!
(2) IEMAND WAT GOD SE GESAG WOU OORNEEM, HET HOM SY NAAKTHEID LAAT BESEF!
(3) AS MENSE NET HIERDIE EEN WAARHEID WIL BESEF, BAIE MINDER PROBLEME IN DIE WêRELD!
(4) AS IETS NIE VAN GOD KOM NIE, KOM DIT VAN SATAN AF!
3) GOD SE DERDE VRAAG: HET JY GEEET; HET JY GESONDIG? (11)
a) Weereens vra God vraag om Adam sy sonde te laat besef.
b) Soms BAIE moeilik om mense hul sonde te laat besef!
i) Baie makliker ander se sondes raak te sien as eie!
ii) Christus: Gelykenis; SPLINTER–BALK.
(1) MENS KAN NIE HELP OM TE GLIMLAG!
(2) BYBEL GENOEM: MAN’S SERVICE MANUAL!!
(3) BAIE AKKURATE BESKRYWING!
(4) GOD HET ONS GEMAAK; KEN ONS GEAARDHEID.
iii) GOD WIL Hê ONS SELF ONDERSOEK; EIE SONDE BESEF!
(1) Rom 3:23; almal/gesondig en dit ontbreek hulle aan die heerlikheid van God,
(2) 1 Joh 1:8-10; As ons sê dat ons geen sonde het nie, mislei ons onsself en die waarheid is nie in ons nie. As ons ons sondes bely, Hy is getrou en regverdig om ons die sondes te vergewe en ons van alle ongeregtigheid te reinig. As ons sê dat ons nie gesondig het nie, dan maak ons Hom tot ‘n leuenaar en is sy woord nie in ons nie.
c) ANDER DING WAT MOEILIK IS, IS MENSE TE LAAT BESEF SONDE VERDOEM!
i) Mense besef nie; SONDE VAT MENS HEL TOE!
(1) Soms mos so ‘n “Pet-SIN”; STOKPERDJIE-SONDETJIE!
(2) Dra hom oral saam soos LINUS SE KOMBERS.
(a) BESKERM HOM, Nie groot sonde-GOD SAL NIE OMGEE NIE.
(b) VERDEDIG HOM, Ander mense se sondes baie groter!
(c) VERTROETEL HOM! Dis maar soos ek is! God verstaan my!
(3) Soos iemand wat luislangetjie of mambatjie of leeutjie grootmaak.
(4) EENDAG IS EENDAG GAAN JOU TROETELDIER JOU DOODMAAK!
ii) ADAM HET SY SONDE VERDEDIG; EVA BESKULDIG!
(1) Eintlik probeer om God te beskuldig!
(2) “Die vrou wat U my gegee het!”
(3) NIE BESEF: Droefheid volgens wil van God werk bekering! (2 Kor 7:10).
(a) 1 Kor 7 – praat oor huwelik.
(b) 2 Kor 7 – praat oor bekering.
(c) MORAL OF STORY: Een of ander tyd spyt kry as jy fout maak!
(4) GOD SE WIL: Han 17:30-31; God het dan die tye van onkunde oorgesien en verkondig nou aan al die mense oral dat hulle hul moet bekeer, omdat Hy ‘n dag bepaal het waarop Hy die wêreld in geregtigheid sal oordeel deur ‘n Man wat Hy aangestel het, en Hy het hiervan aan almal sekerheid gegee deur Hom uit die dode op te wek.
d) GOD SE VRAAG ADAM SY SONDE LAAT BESEF:
i) GOD WIL HE ONS MOET SONDE BESEF.
ii) EN IETS DAARAAN DOEN.
4) OPSOMMING
a) Hierdie vrae net so belangrik vir ons as wat vir Adam was!
i) Waar is jy vandag in jou verhouding met God?
ii) Wat is die bron van jou godsdienstige gesag?
iii) Het jy gesondig en wat gaan jy daaromtrent doen?
b) DIE ENIGSTE ANTWOORDE WAT AANVAARBAAR GAAN WEES, IS:
i) EK IS ‘N NUWE SKEPSEL IN CHRISTUS JESUS, 2 KOR 5;17
ii) HY HET ALLE GESAG IN MY LEWE, MAT 28:18
iii) EK HET VERGIFNIS VAN MY MISDADE DEUR SY BLOED NA DIE RYKDOM VAN SY GENADE, EF 1:7
c) WONDERLIK OM HIERDIE ANTWOORDE TE KAN GEE.
d) TRAGIES AS ONS DIT NIE KAN GEE NIE!
E. EEN ANTWOORD VIR ALMAL; KOM NA JESUS TOE. SORG/ IN JESUS IS.