Site icon KRAAIFONTEIN CHURCH OF CHRIST

DIE BYBEL IS VOLDOENE (MET oudio)

YouTube Poster

Nog baie ander tekens het Jesus voor sy dissipels gedoen wat in hierdie boek nie beskrywe is nie; maar hierdie is beskrywe, dat julle kan glo dat Jesus die Christus is, die Seun van God; en dat julle deur te glo die lewe kan hê in sy Naam. I Joh 20:30-31

JOHANNES; NIE ALLES OMTRENT CHRISTUS NEERGESKRYF

1.      NET SOMMIGE DADE VAN CHRISTUS NEERGESKRYF

2.      NET SOMMIGE WOORDE VAN JESUS NEERGESKRYF.

3.      INDIEN ALLES NEERGESKRYF, WERELD NIE BOEKE BEVAT

WAAROM SEKERE DINGE NEERGESKRYF?

1.      DAT ONS KAN GLO DAT JESUS CHRISTUS IS

2.      EN DEUR TE GLO, LEWE KAN Hê IN SY NAAM

3.      PAULUS STEM SAAM; Die geloof is dus uit die gehoor, en die gehoor is deur die woord van God. ROM 10:17

DIE NT Sê ONS GELOOF MOET BASEER WEES OP DIE WOORD

A. AANGESIEN DIT WAAR IS, IS VOLGEHOUE OPENBARING ONNODIG

  1. HOOR BAIE KEER: Die HERE het met my gepraat!

1.1. My broer se seun effens gestremd. Wanneer bestraf word, baie keer gesê; DIE DUIWEL HET MET MY GEPRAAT!

1.2. Ek dink dit was baie nader aan die waarheid!!

2. AS DIE HERE NOG DIREK SOU PRAAT, DAN SOU BYBEL ONNODIG WEES!

3. AS GELOOF OP WOORD BASEER WORD …

4. DAN SOU HEDENDAAGSE OPENBARING ONNODIG—EN DUS ONWAAR WEES!

5. Die geloof is dus uit die gehoor, en die gehoor is deur die woord van God. ROM 10:17

6. Aangesien geloof dus uit die woord van God kom, kan dit nie ook uit direkte openbarings kom nie.

B. WAAROM SOEK MENSE NOG VIR NUWE OPENBARING?

1. NIE TEVREDE MET VOLMAAKTHEID VAN BYBEL,

2.      BESKOU BYBEL AS ONVOLDOENDE!

3.      DAAROM; NIE ALMAL STEM SAAM BYBEL VOLDOENDE

4.      WIE IS REG?

5.      IS BYBEL VOLDOENDE, OF ONVOLDOENDE?

6.      MOET ONS CHRISTUS SE WOORD GLO….

7.      OF DIE WOORDE VAN MODERNE KERKLEIERS?

8.      KOM ONS KYK WAT Sê GOD SE WOORD

JESUS CHRISTUS IS DIE SEUN VAN GOD

A. REG GEHAD OM NUWE WETTE TE MAAK!

Joh 13:34; ‘n Nuwe gebod gee Ek julle, dat julle mekaar moet liefhê; soos Ek julle liefgehad het, moet julle ook mekaar liefhê.

B. REG GEHAD OM WETTE VAN OT TE VERANDER

  1. Mat 5:21-22; Julle het gehoor dat aan die mense van die ou tyd gesê is: Jy mag nie doodslaan nie, maar elkeen wat doodslaan, moet verantwoording doen voor die gereg. Maar Ek sê vir julle dat elkeen wat vir sy broeder sonder rede kwaad is, verantwoording moet doen voor die gereg; en elkeen wat vir sy broeder sê: Raka! moet verantwoording doen voor die Groot Raad; en elkeen wat sê: Jou dwaas! moet verantwoording doen in die helse vuur.
  2. JESUS CHRISTUS HET MEER GESAG GEHAD AS MOSES–Heb 3:3-6 “Want Hy is meer heerlikheid waardig geag as Moses, namate hy wat die huis gebou het, meer eer het as die huis; want elke huis word deur iemand gebou, maar Hy wat alle dinge gebou het, is God. En Moses was wel getrou in sy hele huis as ‘n dienaar, om te getuig van wat nog gespreek sou word, maar Christus as Seun oor sy huis. En ons is sy huis as ons net die vrymoedigheid en die roem van die hoop tot die einde toe onwrikbaar vashou.”
  3. BERG VAN VERHEERLIKING; JESUS, MOSES, ELIA
  4. STEM: DIT IS MY GELIEFDE SEUN, LUISTER NA HOM!

C. SELFS HY, TOE VERSOEK DEUR SATAN NA SY DOOP

  1. DIT IS GESKRYWE! Mat 4:4; 7
  2. NIE EIE GESAG GEBRUIK.
  3. VERWYS NA DIE WOORD VAN GOD

RES VAN BYBEL STEM VOLKOME SAAM; BYBEL IS VOLDOENDE

A. 2 TIM 3:16-17; OPGESOM

  1. DIE WOORD IS DEUR GOD GEGEE
  2. NUTTIG TOT LERING; LEERSTELLING
  3. WANNEER LAAS ONDERSOEK INGESTEL in LEERSTELLING?
  4. IS ALLES WAT U GLO DEEL VAN BYBEL
  5. BESPRINKEL AS KIND …. LATER
  6. AANVAAR JESUS AS PERSOONLIKE SALIGMAKER
  7. DIS NIE WAT DIE WOORD LEER NIE!!!

B. WEERLEGGING‑‑BEWYS VERKEERDE LEERSTELLING VERKEERD

  1. Sien ….. FIL 2:8-11
  2. Mat 17:5

C. TEREGWYSING‑‑VERMAAN IN GEVAL VAN VERKEERDE LEWE

D. ONDERWYSING IN DIE GEREGTIGHEID‑‑INLIGTING OOR HOE OM GEREGTIGHEID TE BEKOM.

  1. ROM 8:1; GEEN VEROORDELING IN CHRISTUS
  2. HOE KOM MENS IN CHRISTUS??

HET GOD DIE REG OM GROOTSTE RESPEK VIR SY WOORD TE VERWAG!!

A. ALGEMENE STELLINGS

B. SPESIFIEKE STELLINGS

C. SELFDE REELS HET GEGELD IN OT

  • ROM 15:4; Want alles wat tevore geskrywe is, is tot ons lering tevore geskrywe, sodat ons deur lydsaamheid en bemoediging van die Skrifte hoop kan hê.
  • DEUT 4:2; Julle mag by die woord wat ek julle beveel, niks byvoeg nie, en julle mag daar niks van weglaat nie; sodat julle die gebooie van die HERE julle God mag onderhou, wat ek julle beveel.
  • SPR 30:6;Voeg by sy woorde niks by nie, sodat Hy van jou nie rekenskap vorder en jy as ‘n leuenaar openbaar word nie.
  • WAT GEBEUR MET MENSE WAT GOD SE WOORD VERONTAGSAAM
  • ADAM EN EVA GEN 3—uit die Tuin van Eden weggewys.
  • NADAB EN ABIHU LEV 10:1‑2—vuur van die aangesig van God het hulle verteer.
  • SAUL 1 SAM 15—Sy koninkryk is aan ‘n ander gegee…
  • USSA 2 SAM 6—Hy het gesterf.
  • HEB 10:28‑31; As iemand die wet van Moses verwerp het, sterf hy sonder ontferming op die getuienis van twee of drie; hoeveel swaarder straf, dink julle, sal hy verdien wat die Seun van God vertrap het en die bloed van die testament waardeur hy geheilig is, onrein geag en die Gees van genade gesmaad het? Want ons ken Hom wat gesê het: My kom die wraak toe, Ek sal vergelde, spreek die Here; en weer: Die Here sal sy volk oordeel. Vreeslik is dit om te val in die hande van die lewende God.
  • GOD LAAT NIE ONGEHOORSAAMHEID ONGESTRAF NIE

D. SELFDE AGTING VERWAG VAN GODHEID, ENGELE, APOSTELS:

  • JESUS; JOH 5:19; 6:38; 8:28; 12:49‑50
  • Joh 5:19; Jesus het toe geantwoord en vir hulle gesê: Voorwaar, voorwaar Ek sê vir julle, die Seun kan niks uit Homself doen tensy Hy die Vader dit sien doen nie. Want alles wat Hy doen, dit doen die Seun ook net so.
  • Joh 6:38; Want Ek het uit die hemel neergedaal, nie om my wil te doen nie, maar die wil van Hom wat My gestuur het.
  • Joh 8:28;En Jesus sê vir hulle: Wanneer julle die Seun van die mens verhoog het, dan sal julle weet dat dit Ek is; en uit Myself doen Ek niks nie; maar net wat my Vader My geleer het, dit spreek Ek.
  • HGEES, JOH 14:26; 16:13
  • Joh 16:13; Maar wanneer Hy gekom het, die Gees van die waarheid, sal Hy julle in die hele waarheid lei; want Hy sal nie uit Homself spreek nie, maar alles wat Hy hoor, sal Hy spreek en die toekomstige dinge aan julle verkondig.
  • Engele, Gal 1:8‑9;
  • Apostels, Gal 1:8‑9
  • Maar al sou ons of ‘n engel uit die hemel julle ‘n evangelie verkondig in stryd met die wat ons julle verkondig het, laat hom ‘n vervloeking wees!

TEN SLOTTE

A. GOD SE BELOFTES NIE ONTVANG SONDER GEHOORSAAMHEID–BEVELE!

B. Mat 7:21‑23

C. HIERDIE DINGE ALLES TEVERGEEFS SONDER GEHOORSAAMHEID-EVANGELIE

D. HOE GEHOORSAAM MENS DIE EVANGELIE??

-Malan Gerber

Exit mobile version